by Laerskool Riebeek Kasteel | Aug 8, 2025 | Kalender
Moet nie hierdie geleentheid misloop nie. Skryf jou 4-bal in en kom geniet die dag saam...
by Laerskool Riebeek Kasteel | Aug 8, 2025 | Kalender
🎉 Baie geluk aan ons Redenaarswenners! 🎉 Ons is ongelooflik trots op elkeen van julle wat deelgeneem het. Julle harde werk en toewyding het...
by Laerskool Riebeek Kasteel | Aug 8, 2025 | Kalender
Ons is ongelooflik trots op elkeen van julle. Hou so aan! Julle verdien hierdie...
by Laerskool Riebeek Kasteel | Aug 8, 2025 | Kalender
Baie geluk aan elkeen van julle met jul harde werk en toewyding. Julle verdien die...
by Laerskool Riebeek Kasteel | Aug 8, 2025 | Kalender
Wat ’n wonderlike dag vol sport, spanwerk en gees! Dit was so lekker om Saterdag verskeie skole by ons te hê vir ‘n dag van rugby en netbal.Die sportmangees was besonders! ‘n Spesiale dankie aan Panera Bakery & Bistro vir die varsgebakte brood – julle bederf het...
by Laerskool Riebeek Kasteel | Aug 8, 2025 | Kalender
Wat ’n wonderlike twee aande van spanbou, sport en gemeenskapsgees. Baie dankie aan elke deelnemer, ondersteuner en personeellid – sonder julle betrokkenheid sou hierdie geleentheid nie moontlik gewees het nie. Baie geluk aan Riebeek Rebels met hul oorwinning en aan...