LRK Sportdag 17 Mei 2025

Fotos & Kalender
Wat ’n wonderlike dag vol sport, spanwerk en gees! Dit was so lekker om Saterdag verskeie skole by ons te hê vir ‘n dag van rugby en netbal.Die sportmangees was besonders!

‘n Spesiale dankie aan Panera Bakery & Bistro vir die varsgebakte brood – julle bederf het ons dag net nóg beter gemaak!

Baie dankie aan elke leerder, ouer, afrigter en ondersteuner wat die dag onvergeetlik gemaak het. Tot volgende keer!