Riebeek Vallei Besigheidsliga Netbal

Fotos & Kalender
Wat ’n wonderlike twee aande van spanbou, sport en gemeenskapsgees. Baie dankie aan elke deelnemer, ondersteuner en personeellid – sonder julle betrokkenheid sou hierdie geleentheid nie moontlik gewees het nie.

Baie geluk aan Riebeek Rebels met hul oorwinning en aan Goal Getters met ’n welverdiende tweede plek.

Ons sien uit daarna om almal weer volgende jaar terug te verwelkom!