LRK Sportdag 17 Mei 2025

LRK Sportdag 17 Mei 2025

Wat ’n wonderlike dag vol sport, spanwerk en gees! Dit was so lekker om Saterdag verskeie skole by ons te hê vir ‘n dag van rugby en netbal.Die sportmangees was besonders! ‘n Spesiale dankie aan Panera Bakery & Bistro vir die varsgebakte brood – julle bederf het...