Riebeek Vallei Besigheidsliga Netbal

Riebeek Vallei Besigheidsliga Netbal

Wat ’n wonderlike twee aande van spanbou, sport en gemeenskapsgees. Baie dankie aan elke deelnemer, ondersteuner en personeellid – sonder julle betrokkenheid sou hierdie geleentheid nie moontlik gewees het nie. Baie geluk aan Riebeek Rebels met hul oorwinning en aan...
Sporttoernooi 30 Maart- 02 April 2025

Sporttoernooi 30 Maart- 02 April 2025

Ons kan nogsteeds nie glo die sporttoernooi is verby nie! Dit was regtig een vir die boeke – vol spanwerk, deursettingsvermoë en hope pret. Die kinders het hulle harte uitgespeel, en ons is trots op elke deelnemer. Dankie weereens aan almal wat gehelp het om...