Sporttoernooi 30 Maart- 02 April 2025

Fotos & Kalender
Ons kan nogsteeds nie glo die sporttoernooi is verby nie! Dit was regtig een vir die boeke – vol spanwerk, deursettingsvermoë en hope pret. Die kinders het hulle harte uitgespeel, en ons is trots op elke deelnemer.

Dankie weereens aan almal wat gehelp het om hierdie dag spesiaal te maak – van die spelers en afrigters tot die ouers en ondersteuners. Julle het dit ‘n toernooi gemaak om te onthou! 📸

Hier is ‘n paar hoogtepunte van die toernooi!