by Laerskool Riebeek Kasteel | Aug 8, 2025 | Kalender
Ons kan nogsteeds nie glo die sporttoernooi is verby nie! Dit was regtig een vir die boeke – vol spanwerk, deursettingsvermoë en hope pret. Die kinders het hulle harte uitgespeel, en ons is trots op elke deelnemer. Dankie weereens aan almal wat gehelp het om...
by Laerskool Riebeek Kasteel | Aug 8, 2025 | Kalender
Ons hoofdogter (Anna Bruwer) en hoofseun (Xavier Fourie) lyk besonders spoggerig in hul splinternuwe baadjies! Hulle dra dit met trots en styl – ‘n ware toonbeeld van leierskap. Pragtig julle, julle maak ons...
by Laerskool Riebeek Kasteel | Mar 19, 2025 | Kalender
Ons het Saterdag, 15 Maart, ‘n fantastiese mini-krieketdag by ons skool gehad! Dankie aan elke skool wat deelgeneem het. Dit was wonderlik om soveel talent en sportmangees op die veld te sien. Die leerders het dit vreeslik geniet, en die weer het selfs mooi...
by Laerskool Riebeek Kasteel | Mar 19, 2025 | Kalender
Ons het ‘n fantastiese dag gehad tydens ons Graad R Opedag, waar ons moontlike 2026-leerders en hul gesinne verwelkom het! Van speletjies en opwindende aktiwiteite tot oulike plaasdiere – dit was ‘n dag vol lag, leer en lekkerkry. Ons sien uit daarna om hierdie...
by Laerskool Riebeek Kasteel | Dec 10, 2024 | Kalender
Ons is baie trots op elke leerder wat ‘n prys of sertifikaat ontvang het by 2024 se...
by Laerskool Riebeek Kasteel | Nov 20, 2024 | Kalender
LS Riebeek Kasteel Trailrun 02 November 2024 Dankie aan almal wat ons trailrun kom ondersteun het en ‘n aandeel gehad het in die suksesvolle dag! Ons Kastelers waardeer dit opreg. Sien julle volgende...