by Laerskool Riebeek Kasteel | Nov 20, 2024 | Kalender
Kleure atletiek 2024 Die 18de Oktober 2024 het ons jaarlikse kleure atletiek plaasgevind. Goeie sportmangees het geheers en die leerders het elke oomblik van die dag geniet. Ons is trots op elke leerder wat daar was en tot die beste van hul vermoë presteer...
by Laerskool Riebeek Kasteel | Oct 29, 2024 | Kalender
Akademiese balkies vir Graad 4, 5, 5, 6 en...
by Laerskool Riebeek Kasteel | Oct 9, 2024 | Kalender
Kom ondersteun ons skool se jaarlikse trail run die 2de November 2024. Dit vind die jaar by Laerskool Riebeek Kasteel plaas so moet nie die geleentheid misloop nie. Inskrywings kan op Entry Ninja gedoen word of u kan net die skool kontak by 022 448...
by Laerskool Riebeek Kasteel | Sep 3, 2024 | Kalender
9-11 September @ 7pm. Plek: Kerksaal. Koste: R100pp. Moet nie die aand misloop nie, kry jou kaartjies nou! (Beperkte kaartjies...
by Laerskool Riebeek Kasteel | Aug 8, 2024 | Kalender
Baie geluk aan die leerders wat gekies is vir die landloop Swartland span wat die naweek, 10 Augustus 2024, gaan deelneem by Dal Josephat in die paarl. Ons is baie trots op...