Laerskool Riebeek Kasteel
  • Tuis
  • Sedert 1874
  • Ons Mense
  • Dokumente
    • Assesserings
    • Aansoekvorms, Regulasies & Programme
    • Sport Rooster
    • Omsendbrief
    • Somer Skooldrag / Summer school wear
  • Fotos & Kalender
  • Kontak Ons
    • Kontak Vorm
    • Riebeek Kasteel 150 Jaar
  • Kasteeltjies
Select Page
Graad 3 Markdag

Graad 3 Markdag

by Laerskool Riebeek Kasteel | Mar 13, 2024 | Kalender

Die gr. 3 klas het vrydag, 8 Maart ‘n markdag gehad en daar was baie lekker goed verkoop. Die kinders het dit vreeslik...
Die graad R klas borsel tande

Die graad R klas borsel tande

by Laerskool Riebeek Kasteel | Mar 13, 2024 | Kalender

Die gr. R klas het vrydag, 8 Maart geleer hoe om hulle tande te...
Die graad 5 klas maak gewerwelde skelete

Die graad 5 klas maak gewerwelde skelete

by Laerskool Riebeek Kasteel | Mar 4, 2024 | Kalender

Die graad 5 klas het gewerwelde skelete gemaak vir hulle NWT...
Laerskool Riebeek Kasteel Mini-Krieketdag

Laerskool Riebeek Kasteel Mini-Krieketdag

by Laerskool Riebeek Kasteel | Mar 4, 2024 | Kalender

Ons skool het Saterdag, 2 Maart ‘n mini-krieketdag aangebied. Ons 0/7- 0/9 mini-krieket spanne het gespeel teen Rijk Tulbagh, CPM, Wellington preparatory School en Darling College. Hulle het dit vreeslik geniet en hulle beste gegee op die veld. Baie dankie aan...
Die Graad 2 klas maak water filtreerders

Die Graad 2 klas maak water filtreerders

by Laerskool Riebeek Kasteel | Mar 4, 2024 | Kalender

Deel van hulle Kwartaal 1 assessering moes hulle meer geleer het van water en hoe mens dit volhoubaar kan gebruik. Die hele klas het toe hulle eie water filtreeders gemaak en het baie...
Page 7 of 14« First«...56789...»Last »
  • Facebook
  • Twitter
  • Instagram
  • RSS
Copyright © 2020 Laerskool Riebeek Kasteel. All Regte Voorbehou. Ontwerp deur Home Tree.