Laerskool Riebeek Kasteel
  • Tuis
  • Sedert 1874
  • Ons Mense
  • Dokumente
    • Assesserings
    • Aansoekvorms, Regulasies & Programme
    • Sport Rooster
    • Omsendbrief
    • Somer Skooldrag / Summer school wear
  • Fotos & Kalender
  • Kontak Ons
    • Kontak Vorm
    • Riebeek Kasteel 150 Jaar
  • Kasteeltjies
Select Page
150 Bestaansjaar vieringe: Mnr & Mej Riebeek Kasteel

150 Bestaansjaar vieringe: Mnr & Mej Riebeek Kasteel

by Laerskool Riebeek Kasteel | Apr 22, 2024 | Kalender

150 BESTAANSJARE VIERINGE het behoorlik gesorg vir vele pret en plesier! ‘n Week terug het oud-Kastelers, oud-onnies en vele meer, heerlik saam met mekaar gekuier! Die Vrydagaand was afgeskop met ‘n optog deur die strate van Kasteel en daarna was dit tyd...
Laerskool Riebeek Kasteel Sporttoernooi

Laerskool Riebeek Kasteel Sporttoernooi

by Laerskool Riebeek Kasteel | Apr 22, 2024 | Kalender

Dit was hierdie jaar ons 25ste sporttoernooi wat die skool aangebied het. Dit was ‘n groot sukses en die netbal en rugby spelers het so baie geleer en nuwe vaardighede by gekry. Die bekende Burta de Kock en Karin Venter het die 0/12 & 0/13 netbalspanne...
Redenaars wenners 2024

Redenaars wenners 2024

by Laerskool Riebeek Kasteel | Apr 15, 2024 | Kalender, Uncategorized

Laerskool Riebeek Kasteel se Redenaars wenners van...
Hoofseun en Hoofdogter 2024

Hoofseun en Hoofdogter 2024

by Laerskool Riebeek Kasteel | Apr 15, 2024 | Kalender

Laerskool Riebeek Kasteel se Hoofseun en Hoofdogter vir...
Akademiese Balkies

Akademiese Balkies

by Laerskool Riebeek Kasteel | Apr 15, 2024 | Kalender

Laerskool Riebeek Kasteel se Akademiese Balkies van Graad 4 to...
Page 6 of 14« First«...45678...»Last »
  • Facebook
  • Twitter
  • Instagram
  • RSS
Copyright © 2020 Laerskool Riebeek Kasteel. All Regte Voorbehou. Ontwerp deur Home Tree.