by Laerskool Riebeek Kasteel | Jul 23, 2024 | Kalender
Akademiese balkies vir Graad 4, 5, 5, 6 en...
by Laerskool Riebeek Kasteel | May 21, 2024 | Kalender
25 Oktober 2024. 4 Ball alliance R2000 (500pp). Kaartjies moet direk by Malmesbury Gholfklub bespreeek...
by Laerskool Riebeek Kasteel | May 6, 2024 | Kalender
2024 se Opedag was ‘n baie besonderse dag! Die opgewonde gesiggies en ouers was vir ons die hoogtepunt van die dag! Dankbaarheid straal behoorlik vanuit die gange van die Kastelers om hierdie nuwelinge volgende jaar te verwelkom in ons gr.R klas. Baie dankie aan...
by Laerskool Riebeek Kasteel | May 6, 2024 | Kalender
Baie dankie aan elke Kasteler en ouer wat die dag saam met ons kom geniet het! Dankie ook aan die SOS-span vir die heerlike pannekoek en ander lekkernye! Ons waardeer julle moeite verskriklik baie! Dankie ook aan 10 Rand 50 vir die heerlike musiek en atmosfeer wat...
by Laerskool Riebeek Kasteel | May 3, 2024 | Kalender
Lekker lotte en vinnige duiwe om op te bie! Pryse vir 1ste tot 3de...