Lewe Leer Trots
Fotos & KalenderHoofseun en Hoofdogter 2024
Laerskool Riebeek Kasteel se Hoofseun en Hoofdogter vir 2024
Akademiese Balkies
Laerskool Riebeek Kasteel se Akademiese Balkies van Graad 4 to 7
Graad 3 Markdag
Die gr. 3 klas het vrydag, 8 Maart 'n markdag gehad en daar was baie lekker goed verkoop. Die kinders het dit vreeslik geniet.
Die graad R klas borsel tande
Die gr. R klas het vrydag, 8 Maart geleer hoe om hulle tande te borsel.
Die graad 5 klas maak gewerwelde skelete
Die graad 5 klas het gewerwelde skelete gemaak vir hulle NWT taak.
Laerskool Riebeek Kasteel Mini-Krieketdag
Ons skool het Saterdag, 2 Maart 'n mini-krieketdag aangebied. Ons 0/7- 0/9 mini-krieket spanne het gespeel teen Rijk Tulbagh,...
Die Graad 2 klas maak water filtreerders
Deel van hulle Kwartaal 1 assessering moes hulle meer geleer het van water en hoe mens dit volhoubaar kan gebruik. Die hele klas...
150 Bestaanjaar vieringe
Kom en geniet die dag saam met ons. 5 - 7 April 2024
Valentynsdag Sokkie
Ons kinders het hulself vreeslik geniet by die sokkie. Dankie vir die Graad 6 leerders en ouers wat die aand moontlik gemaak het.








