Lewe Leer Trots
Fotos & KalenderGraad R Opedag – ‘n Dag vol Pret en Avontuur!
Ons het ‘n fantastiese dag gehad tydens ons Graad R Opedag, waar ons moontlike 2026-leerders en hul gesinne verwelkom het! Van...
Laerskool Riebeek Kasteel Prestigeaand 2024
Ons is baie trots op elke leerder wat 'n prys of sertifikaat ontvang het by 2024 se Prestigeaand.
Trailrun 02 November 2024
LS Riebeek Kasteel Trailrun 02 November 2024 Dankie aan almal wat ons trailrun kom ondersteun het en 'n aandeel gehad het in die...
Gr. R Diploma
LS Riebeek Kasteel Gr. R Diploma aand Ons is baie trots op die graad R klas wat hulle diplomas ontvang het.
Gholfdag 25 Oktober 2024
Ls Riebeek Kasteel Gholfdag 25 Oktober 2024 Graag bedank ons alle borge en spelers wat 'n groot aandeel gehad het in die sukses...
Kleure atletiek 18 Oktober 2024
Kleure atletiek 2024 Die 18de Oktober 2024 het ons jaarlikse kleure atletiek plaasgevind. Goeie sportmangees het geheers en die...
Akademiese balkies
Akademiese balkies vir Graad 4, 5, 5, 6 en 7
Trail Run
Kom ondersteun ons skool se jaarlikse trail run die 2de November 2024. Dit vind die jaar by Laerskool Riebeek Kasteel plaas so...
Laerskool Riebeek Kasteel bied aan JAN hy is ‘n lekker ou!
9-11 September @ 7pm. Plek: Kerksaal. Koste: R100pp. Moet nie die aand misloop nie, kry jou kaartjies nou! (Beperkte kaartjies...








