Lewe Leer Trots

Raffle Fundraiser
Die Skool Beheerliggaam van Laerskool Riebeek Kasteel se jaarlikse fondsinsamelingsprojek is aan die gang! Covid 19 maak dit moeilik aangesien ‘n fisiese duiweveiling met ‘n steak ete nie kan gebeur nie. Sien die advertensie vir al die inligting. U ondersteuning is vir ons skool baie werd!

The annual fundraising poject of the School Governing Body of Riebeek Kasteel Primary School is due! Covid 19 again makes it difficult to have a physical pigeon auction with a steak meal. See advertisement with all the detail. Your support in this regard will help our school a lot!