Lewe Leer Trots
Ons MenseSkoolhoof (Waarnemend)
Isabella Geldenhuys
“Laerskool Riebeek Kasteel se missie is om elke leerder in ’n veilige, liefdevolle en ondersteunende omgewing te help groei tot ’n gebalanseerde individu. Die skool streef na akademiese uitnemendheid, kreatiwiteit, sportdeelname en sterk waardes. Ons visie is om ’n gemeenskapsgegronde skool te wees waar elke kind se unieke potensiaal ontwikkel word. Deur samewerking, respek en toewyding, word ’n sterk grondslag vir lewenslange leer en sukses gelê. “
Ons Mense
Personeel

Isabel Geldenhuys
Waarnemende Hoof
Afrikaans Gr. 7
Afrikaans Gr. 7

Annamie le Roux
Graad R

Izelle Meissenheimer
Afrikaans, Engels, Sosiale Wetenskap Gr.4
Afrikaans Gr. 5
Afrikaans Gr. 5

Ferdi Breytenbach
Persoonlike en Sosiale Welstand Gr.7

Jeanne-Marie van Wyk
Graad 1

Maret Vlok
Wiskunde Gr.6 & 7
Persoonlike en Sosiale Welstand Gr. 5
Persoonlike en Sosiale Welstand Gr. 5

Mari Rix
Sekretaresse (Admin)

Megan de Wet
Graad 2

Minda Gildenhuys
Afrikaans Gr. 6
Natuurwetenskap Gr. 6&7
Natuurwetenskap Gr. 6&7

Hannetjie Scheepers
Finansiele Beampte

Liana Goosen
Departementshoof, Grondslagfase hoof & Graad 3

Benno Prins
Ekonomiese Bestuurs Wetenskap en
Tegnologie Gr. 7
Sosiale Wetenskap Gr.5-7
Tegnologie Gr. 7
Sosiale Wetenskap Gr.5-7

Sue-Ann Snyders
Engels Gr. 5-7

Braydon Appollis
AssistentRekenaars & Liggaamlike oefening Gr. 1-7

Elsje Olivier
Remediëring
Kuns en Kultuur Gr.7
Persoonlike en Sosiale Welstand Gr. 4

Marcé McCallum
Wiskunde Gr. 4 & 5
Natuurwetenskap Gr. 4 & 5

Vylene Silver
Graad R Assistent

Jesse Lötter
Sporthoof
Liggaamlike oefening
Gr. 1-7
Liggaamlike oefening
Gr. 1-7