Laerskool Riebeek Kasteel Mini-Krieketdag Mini-krieketdag vol pret!

Fotos & Kalender
Ons het Saterdag, 15 Maart, ‘n fantastiese mini-krieketdag by ons skool gehad! Dankie aan elke skool wat deelgeneem het. Dit was wonderlik om soveel talent en sportmangees op die veld te sien. Die leerders het dit vreeslik geniet, en die weer het selfs mooi saamgespeel. Julle is almal wenners!