Graad 3 Markdag

Fotos & Kalender
Die gr. 3 klas het vrydag, 8 Maart ‘n markdag gehad en daar was baie lekker goed verkoop. Die kinders het dit vreeslik geniet.