Laerskool Riebeek Kasteel Mini-Krieketdag

Fotos & Kalender
Ons skool het Saterdag, 2 Maart ‘n mini-krieketdag aangebied. Ons 0/7- 0/9 mini-krieket spanne het gespeel teen Rijk Tulbagh, CPM, Wellington preparatory School en Darling College. Hulle het dit vreeslik geniet en hulle beste gegee op die veld. Baie dankie aan almal wat deel was van die dag!