Die tweede kwartaal is nooit maklik nie, maar hierdie Kastelers het vasgebyt tot die einde en ontvang Akademiese balkies.🌸🥳
Graad 4
Madeline Nieburg
Heste Laing
Adriaan Engelbrecht
Daniel van der Walt
Vincent Fourie
Brogan Scott
Graad 5
Caeli van Rooyen
Iza de Villiers
Jacob du Plooy
Xavier Fourie
Anna Bruwer
Lumay Geldenhuys
Graad 6
Ivanka Kamfer
Kobus Brand
Billie Nachtergaele Minne
Lakeisha Laverlot
Graad 7
Mieke Geldenhuys
Nina Theron
Georgia Nieburg
Kolaiah Samuels
Jason Hendricks
Damian Starkey
Liam Campbell
Sterkte vir die nuwe kwartaal, hard werk en gee net jou beste.🤗